ADAM se KLEURVOL musiek video is pas vrygestel op tv en internet, ons het die video geskiet oor 'n lang tydperk al was dit een van die eerste enkel-snitte wat ons vrygestel het!
Ons wil net hartlik dankie se aan elke liewe persoon wat vir ons gestem het om die Ghoema toekenning te kon ontvang vir die Beste Nuweling! Ons wardeer elkeen van julle regtig baie! DANKIE!
Jy kan hierdie liedjie ook eksklusief by Huisgenoot se Tempo-mobiklub aflaai op jou foon deur hier die klik: http://www.tempoklub.mobi/